
Voetspore: Agulhas Tot Alexandrie
Voetspore: Agulhas Tot Alexandrie (Afrikaans, Paperback)
R 409.00
Loot · checked Today
- Average
- R 409.00
- Lowest seen
- R 287.00
- Highest seen
- R 409.00
- Last change
- R 122.00
- First indexed
- 10 Jun 2022
- Vendor
- Loot
In hierdie boeiende dagboek doen Johan Badenhorst self verslag oor sy span se reis van 20 000 km deur die ooste van Afrika, met besoeke aan plekke soos Zambie, Tanzanie, Rwanda, Uganda, Kenia, Ethiopie, Somaliland, Djiboeti, Eritrea, die Soedan en Egipte. Dit is n plakboek propvol asemrowende fotos deur Gideon du Preez Swart, kaarte en nuttige inligting vir beide die ervare sowel as aspirantreisiger.