Voetspore in Suid-Afrika 2
Johan Badenhorst, Photographer: Gideon du Preez Swart
R 450.00
5.0(6)
View at Takealot rated at Takealot · checked Today
- Average
- R 239.00
- Lowest seen
- R 189.00
- Highest seen
- R 450.00
- Last change
- R 211.00
- First indexed
- 20 Apr 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Suid-Afrika is groot genoeg vir ’n leeftyd se reise. In Voetspore in Suid-Afrika 2 kry die Voetsporespan weer die geleentheid om ons land se natuurskoon en gasvryheid te beleef. Hulle drie maande lange reis begin in Pafuri, in die noordoostelike hoek van Suid-Afrika.

Van daar af is dit verby Klaserie, Dullstroom, die Waterberge, die suid-Vrystaat, die Groot-Karoo, die Sederberge, die Weskus, oor die Hottentots-Hollandberge en tot aan die suidpunt van Suid-Afrika: Agulhas. Vrystaatse vlaktes, grootste Drakensberge, Bosveld, Kaapse strande – noem maar op – daar is ’n oorvloed om te geniet. Die langpad in Suid-Afrika roep …

What's in the box
1 x Voetspore In Suid-Afrika 2 - 'n Reisgids Book