- Average
- R 327.90
- Lowest seen
- R 315.00
- Highest seen
- R 329.00
- Last change
- R 14.00
- First indexed
- 07 Oct 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Wat beteken dit om Jesus te volg? Melissa Botma beskryf dit as 'n lewenslange reis met God. Elke dagstukkie is uit 'n preek wat sy oor die afgelope tien jaar by Mosaiek Kerk gedeel het as deel van haar roeping, verantwoordelikheid en liefde vir God en Sy mense. Die dagstukkies is in vier dele uiteengesit:
- DEEL 1: Vra vir die genade om bewus te wees van Sy Liefde
- DEEL 2: Vra vir die genade om Sy vergifnis te ervaar
- DEEL 3: Vra vir die genade om Hom te ken, lief te he en te volg
- DEEL 4: Vra Vir die genade om soos Jesus te kan leef
Volg My: 365 dae op reis met God is 'n versameling van 365 dagstukkies deur Melissa Botma om gelowiges nader aan God te bring in hulle verhouding met Hom.