Volksverhale uit Afrika 3 boekbundel
3 Boeke in die Volksverhale uit Afrika boek reeks deur Art Publishers
rated at Takealot ยท checked Yesterday
- Average
- R 359.00
- Lowest seen
- R 359.00
- Highest seen
- R 359.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 May 2026
- Vendor
- Takealot
Die Volksverhale uit Afrika is 'n reeks boeke van egte Volksverhale oor hoe wilde diere hulle kenmerkende eienskappe gekry het. Die verhale word in 'n pragtige, kindervriendelike manier oorvertel deur Suid Afrikaanse skrywer Andrea Florens. Die drie boeke in die bundel is Hoe die Sebra sy strepe gekry het, Hoekom Kameelperd so lank is en Hoe die Olifant sy slurp gekry het.
Hoe die Sebra sy strepe gekry het - het julle al ooit gewonder waar Sebras hulle strepe gekry het? Hierdie boeke sal vir jou presies vertel hoe dit gebeur het.
Hoekom Kameelperd so lank is - volg die storie hoe Kameelperd en sy beste maat, Renoster op 'n avontuur gaan wat eindig met Kameelperd se nek wat so lank raak soos ons dit vandag ken.
Hoe die Olifant sy slurp gekry het - volgens 'n ou Afrika volkverhaal het Olifante eers kort, stomp neuse gehad. Vind uit hoe die Olifant se kort, stomp neus in 'n lang slurp verander het.
What's in the box
3 x Boeke