
Voorsprong-werkboek wiskunde : 8 - 9 jaar
Leer speel-speel tuis
R 108.00
Takealot · checked 10 days ago
- Average
- R 108.00
- Lowest seen
- R 108.00
- Highest seen
- R 108.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou – en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord!
Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou – en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord! Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese wiskunde-geletterdheid. Elke boek is propvol plakkers en nuttige wenke. Die aktiwiteite, ge-skryf deur onderwyskenners, is ontwerp om kinders se selfvertroue ’n hupstoot te gee.

