
Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer
Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer - Graad 4-6 (Paperback)
R 244.00
Loot · checked Today
- Average
- R 210.25
- Lowest seen
- R 175.00
- Highest seen
- R 244.00
- Last change
- -R 20.00
- First indexed
- 09 Jul 2023
- Vendor
- Loot
Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers!
Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings.
Ouers kan ook die boek vir kindersaankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool..
