
Vreugde! Kleuter inkleurboek
Vreugde! Kleuter inkleurboek (Afrikaans, Paperback)
R 33.00
Loot · checked 7 days ago
- Average
- R 29.14
- Lowest seen
- R 23.00
- Highest seen
- R 33.00
- Last change
- -R 1.00
- First indexed
- 09 Dec 2022
- Retailer
- Loot
Description
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur n vreugde-vervulde lewe te lei. lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en se die gebed saam met jou kind op.