
Vreugde! Kleuters Bybel
Vreugde! Kleuters Bybel (Afrikaans, Paperback)
R 92.00
Loot · checked 26 Sep 2026
- Average
- R 75.00
- Lowest seen
- R 70.00
- Highest seen
- R 92.00
- Last change
- R 17.00
- First indexed
- 11 Jul 2023
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur 'n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. 'n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur n vreugde-vervulde lewe te lei. lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en se die gebed saam met jou kind op.