
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 5 Leesboek: Lulu en die maats help: Vlak 1: Boek 5: Grade 1
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 5 Leesboek: Lulu en die maats help: Vlak 1: Boek 5: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
R 48.00
Loot · checked Today
- Average
- R 43.86
- Lowest seen
- R 39.00
- Highest seen
- R 48.00
- Last change
- -R 2.00
- First indexed
- 13 Aug 2024
- Vendor
- Loot
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Loot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 6 Boek 10 Leesboek: Waar slaap al die diere?: Vlak 6: Boek 10: Grade 2
R 67.00

Loot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 8 Boek 5 Leesboek: Hoor! Hoor!: Vlak 8: Boek 5: Graad 2
R 67.00

Loot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 7 Boek 3 Leesboek: Lisa word beloon: Vlak 7: Boek 3: Grade 2
R 67.00

Loot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 3 Grootboek: Musiek uit rommel: Vlak 3: Boek 3: Grade 1
R 184.00

Loot
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1 - Leesboek pakket (5 leesboeke) (Afrikaans, Staple bound)
R 99.00