Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 10 Boek 10 Leesboek: Herwinners is Wenners : Vlak 10: Boek 10 : Graad 3

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 10 Boek 10 Leesboek: Herwinners is Wenners : Vlak 10: Boek 10 : Graad 3

R 71.00

Takealot ยท checked 5 days ago

View at Takealot
Average
R 71.00
Lowest seen
R 71.00
Highest seen
R 71.00
Last change
R 0.00
First indexed
15 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmidde
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak.

Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Similar products