
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 8 Lesplanne, Assessering en Fotokopieerbare Woordkaarte: Vlak 8: Graad 2
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 8 Lesplanne, Assessering en Fotokopieerbare Woordkaarte: Vlak 8: Graad 2 (Afrikaans, Loose-leaf)
R 223.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 198.63
- Lowest seen
- R 169.00
- Highest seen
- R 223.00
- Last change
- -R 11.00
- First indexed
- 20 Apr 2024
- Vendor
- Loot
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.