Vyf Waens Na San Pedro

Vyf Waens Na San Pedro

R 149.00

Takealot · checked 2 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 149.00
Lowest seen
R 149.00
Highest seen
R 149.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Plaas 'n korrelkop beroepsjagter, 'n gierige Portugese streeksoffisier en 'n beeldskone Engelse lady in die ongetemde hinterland van 1896 se Duits-Suidwes; voeg oproerige Ovambo's, 'n bedenklike klein trekgeselskap en twee skarminkel-transportryers in die prentjie - en die toneel is ingerig vir 'n verhaal vol intrige, aksie en 'n tikkie romanse.
Plaas 'n korrelkop beroepsjagter, 'n gierige Portugese streeksoffisier en 'n beeldskone Engelse lady in die ongetemde hinterland van 1896 se Duits-Suidwes; voeg oproerige Ovambo's, 'n bedenklike klein trekgeselskap en twee skarminkel-transportryers in die prentjie - en die toneel is ingerig vir 'n verhaal vol intrige, aksie en 'n tikkie romanse, soos net Doc Immelman dit kan vertel. Die Engelse roos Elize Foxcroft is nie net beeldskoon nie - sy's ook hardkoppig en onverskrokke. Maar wanneer haar skatryk pa as gyselaar geneem en aangehou word deur die Portugese skobbejak Avaro Duarto Gomez, besef sy dat sy vroualleen waarskynlik nie hond haaraf gaan maak nie. Kan Zak Marais, die legendariese beroepsjagter en met 'n afdraande reputasie, 'n groot skuldlas en 'n verlede vol skimme vertrou word om haar te help? En sal die bedenklike klein trekgeselskap die boosdoeners in San Pedro kan uitoorle?