
Vywervrou: Corali : Boek 3
Chanette Paul
rated at Takealot · checked 11 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 254.50
- Lowest seen
- R 199.00
- Highest seen
- R 450.00
- Last change
- -R 141.00
- First indexed
- 31 Mar 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Corali dra net wit en swart, maar dis nie oor die dood van haar man wat sy rou nie. As kunstenaar treur Corali oor iets heel anders. As vrou, oor soveel meer as haar huwelik.
As jong, uiters begaafde kunstenaar sou Corali feitlik enigiets doen om haar kunstenaarskap voluit te kon uitleef. Daarom sou die kinders wat haar geliefde so
graag wou he hoegenaamd nie in haar lewe ingepas het nie. Haar ambisie en smagting na erkenning laat Corali uiteindelik tot die ondenkbare instem, al kos dit haar die man wat sy liefhet.
Vyf jaar later besef Corali eers hoe duur sy daardie erkenning gekoop het en hoe tydelik en vervlietend roem is. Na jare in Frankryk en Engeland keer sy terug na Vywerbaai waar sy as kind vakansies deurgebring het.
Die eensaamheid knel. Die verbod wat aan haar gestel
is, versmoor haar. ? Swaard hang oor haar kop. Haar familie het haar afgeskryf. Alles wat vir haar betekenisvol was, het sy verloor. Geleidelik begin die mense uit haar Suid-Afrikaanse verlede egter weer ? rol in haar lewe speel.
Boeta Naude wat vir haar soos ? kleinboet is. Leon, die verinneweerde, afgetrede dokter met sy eie stryd en pyn. Mirre vir wie sy jare gelede onder haar vlerk geneem het, maar met wie sy kontak verloor het. Corali is die derde deel van die Vywervrou-trilogie wat gaan oor vroue en mans wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opgee nie.
What's in the box
1 x Book