2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 249.21
- Lowest seen
- R 219.00
- Highest seen
- R 269.00
- Last change
- -R 50.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Met haar aankoms by Noordeberg Hospitaal is Lola Anley opgewonde om aangewys te word as een van die top- mediese studente wat blyplek in die gesogte Straumann Huis kry. Maar dan vind sy uit sy bly in die kamer van 'n student wat vermoor is. In die Straumann Huis begin vreemde dinge gebeur. En dan keer die ontstellende drome oor haar tweelingsuster terug . . . Om al die spoke ter ruste te lê móét sy Asher Parker se moord oplos - snder dat iemand die waarheid oor haar verlede ontdek.