Waar Die Teerpad Ophou

Waar Die Teerpad Ophou

Waar Die Teerpad Ophou - Op 'n Motorfiets Deur Afrika (Afrikaans, Paperback)

R 260.00

Loot · checked Today

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 45.00 at Takealot

Takealot sells it for R 215.00. Compare every offer

Average
R 260.00
Lowest seen
R 260.00
Highest seen
R 260.00
Last change
R 0.00
First indexed
12 Nov 2026
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

'n Eerlike en meesleurende reisverhaal waarin Jean Cooper en sy vriend De Witt vir drie maande per motorfiets deur Afrika ry, van Pretoria tot Spanje.

Wat as 'n avontuur begin, ontwikkel vinnig tot 'n diepgaande reis deur uiteenlopende landskappe, geskiedenisse en menslike ervarings. Die tog is vol fisieke uitdagings - diksand, reënstorms, grensposte, tegniese probleme en onvoorspelbare paaie - maar ook oomblikke van gasvryheid en menslikheid.

Deur Namibië se stilte en Angola se wonde word die skoonheid en pyn van die kontinent sigbaar. Terselfdertyd ontvou Cooper se innerlike reis. In die middel van 'n midlife-krisis bevraagteken hy sy identiteit, sy huwelik, begeertes en werk.

Terwyl die vriende saam val, lag en volhard, word hulle gedwing om nie net Afrika nie, maar ook hulself en mekaar opnuut te leer ken.