Waar Is Ek in die Bybel?: Soek die Persoon Wat Nie in die Storie Hoort Nie

Waar Is Ek in die Bybel?: Soek die Persoon Wat Nie in die Storie Hoort Nie

Soek die Persoon Wat Nie in die Storie Hoort Nie

R 179.00

Takealot · checked 6 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 14.00 at Loot

Loot sells it for R 165.00. Compare every offer

Average
R 179.00
Lowest seen
R 179.00
Highest seen
R 179.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Waar Is Ek in die Bybel?

    Checked 18 days ago

    R 165.00

    View
  • Takealot This listing

    Waar Is Ek in die Bybel?: Soek die Persoon Wat Nie in die Storie Hoort Nie

    Checked 6 days ago

    R 179.00

    +R 14.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

In hierdie prettige storieboek bevind 12 bekende Bybelfigure uit die Ou en Nuwe Testament hulself in die verkeerde storie saam met allerlei voorwerpe wat weggesteek is. Hierdie kleurvolle boek gaan ure se pret verskaf en kinders meer omtrent die Bybel leer. Elke storie handel oor 'n bekende karakter uit die Bybel soos Noag wat hulself op 'n onbekende plek, omring deur vreemde voorwerpe, bevind.

Kenmerke sluit in:
- Nuwe kinkel op soek-en-vind
- Interaktiewe soek-en-vind-uitdagings met verdwaalde Bybelkarakters
- Stel kinders bekend aan twaalf bekende Bybelverhale
- Kinders sal ure verwyl om die weggesteekte voorwerpe te vind en uit te pluis in watter storie die karakters eintlik hoort
- Lieflike verjaardag- of Kersgeskenk
- 280mm x 216mm, hardeband
- 14-punt lettergroette
- Vir kinders van 5 - 9 jaar oud

What's in the box
1 x Boek

Similar products