Waar Kom Ons Vandaan?

Waar Kom Ons Vandaan?

R 215.00

Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 215.00
Lowest seen
R 215.00
Highest seen
R 215.00
Last change
R 0.00
First indexed
09 Oct 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hierdie boek vertel die verhaal van waar ons spesie vandaan kom - van die Oerknal, die ontstaan van sterre, ons son en die planete, en die vroegste lewende selle tot die eerste ape, en die menslike voorganger, Homo erectus. Ons spesie, Homo sapiens, het ontwikkel van jagter-versamelaars tot landbouers tot die eerste beskawings. Hierdie boek vertel die verhaal van waar ons spesie vandaan kom - van die Oerknal, die ontstaan van sterre, ons son en die planete, en die vroegste lewende selle tot die eerste ape, asook die rol van argeologie in die navorsing oor die ontstaan van die menslike voorganger, Homo erectus.

Ons is Homo sapiens, waarvan die oudste fossiele ongeveer 200 000 jaar oud is, en het ontwikkel van jagter-versamelaars tot landbouers tot die eerste beskawings.