Waarom die Boere die oorlog verloor het

Waarom die Boere die oorlog verloor het

R 169.00

Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 169.00
Lowest seen
R 169.00
Highest seen
R 169.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Leopold Scholtz het van kleins af belang gestel in die Boereoorlog. Een vraag het hom egter altyd gefassineer: as die Boere dan so dapper was, so goed geveg het en die “Rooinekke” so dikwels op hulle baadjies gegee het, hoe het dit dan gekom dat hulle die oorlog verloor het?
Die geykte antwoord, dat die Britte baie sterker as die Boere was, het die historikus nie tevrede gestel nie. Aan Britse kant is die strategiese en operasionele denke van die opperbevel al volledig beskryf. Die teorie van die krygswetenskap het intussen soveel ontwikkel dat die gebeure van 1899-1902 vandag in baie beter perspektief geplaas kan word. Aan Boerekant is die strategiese, taktiese en operasionele denke van die Boeregeneraals nog nooit volledig ondersoek nie. In hierdie werk van Scholtz word die strategiese en operasionele hoofmomente van die oorlog in die lig van die moderne krygswetenskap ontleed en 'n antwoord verstrek op die eenvoudige vraag waarom die Boere die oorlog verloor het.