- Average
- R 185.00
- Lowest seen
- R 185.00
- Highest seen
- R 185.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 22 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Elke titel in hierdie stylvolle reeks het vyf bladsye met vriendelike karakters om agter kleurvolle viltflappe te vind. In Waar is mev. Kat?, is jy op die uitkyk vir mnr. Goudvis, mev. Hond, mnr. Marmot en mev. Kat seif! Lig die laaste flap op en daar is 'n verrasspieel - altyd 'n treffer met die kleintjies. Ouers is mal oor hierdie boeke omdat dit pragtig is, maar sterk genoeg is om selfs die mees entoesiastiese jong lesers te weerstaan. En kinders is lief vir huelle omdat huile net soveel pret is.