
Waar's Willie? Die fantastiese reis
Waar's Willie? Die fantastiese reis (Afrikaans, Paperback)
R 189.00
Loot · checked 4 days ago
- Average
- R 189.00
- Lowest seen
- R 189.00
- Highest seen
- R 189.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Willie gaan op reis! Hy ontmoet Towenaar Witbaard, wat omring is deur n spul vretende vrate. Die towenaar beveel hom om n verlore perkamentrol op elke nuwe plek van sy reis op te spoor. Eers wanneer hy al 12 perkamentrolle het, sal hy die waarheid oor homself ontdek. Willie se reis neem hom na die Veldslag van die Monnike, na die vlieende draakruiters, die wilde rooi dwergies en vele ander vreemde plekke!