Waldo en die Weerwolf Met die Rooi Tekkies: Boek 1

Waldo en die Weerwolf Met die Rooi Tekkies: Boek 1

R 83.00
5.0(25)

rated at Takealot · checked 6 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 113.27
Lowest seen
R 82.00
Highest seen
R 185.00
Last change
R 12.00
First indexed
30 Mar 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok - en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang ...
Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok - en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang ... hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! 'n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van 'n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur - een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!

Similar products