Wandel deur God se Woord: 'n Reis van 365 dae deur die Bybel

Wandel deur God se Woord: 'n Reis van 365 dae deur die Bybel

R 199.00

Takealot ยท checked Yesterday

View at Takealot
Average
R 255.00
Lowest seen
R 199.00
Highest seen
R 255.00
Last change
-R 56.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Die Bybel bevat soveel leiding en Goddelike raad, maar dit kan oorweldigend wees om dit van begin tot einde deur te lees. Waar begin 'n mens, en waar vind jy tyd in jou besige skedule? Maar dis geen rede om God se leiding mis te loop nie.

Die 366 oordenkings in Wandel deur God se Woord neem jou op reis deur die Bybel - van Genesis tot Openbaring. Dit dek die bekendste, mooiste en belangrikste verse - die essensie van God se Woord - sodat jy die impak van die Woord opnuut sal ontdek.

Ontdek hoe prakties, lewensveranderend en bemoedigend God se Woord is, en dat dit die duidelikste roetewyser vir jou lewenspad is.

366 oordenkings wat fokus op kerngedeeltes van die Bybel - van Genesis tot Openbaring.
Elke dag bevat 'n vers of gedeelte uit die Skrif, 'n kort oordenking en gebed.
Hardeband.
388 bladsye.

What's in the box
1 x Boek