
Wanneer Die Spel Verby is
Wanneer Die Spel Verby is - Gaan Alles Terug Boks Toe (Afrikaans, Paperback)
R 167.00
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 167.00
- Lowest seen
- R 167.00
- Highest seen
- R 167.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Ongeag hoe vernuftig jy speel, die spel van die lewe sal tot 'n einde kom. En dan
gaan alles wat jy hier gewen het, terug in die boks. Wat kan 'n mens wen wat vir altyd sal hou? Begin met die regte doelwit om ryk by God te wees en leef dan met n ewigheidsperspektief, jou oog op die "onverganklike kroon".