Wanneer God Stil Is: Verstaan die Stilte van Onbeantwoorde Gebed

Wanneer God Stil Is: Verstaan die Stilte van Onbeantwoorde Gebed

R 189.00

Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 15.00 at Loot

Loot sells it for R 174.00. Compare every offer

Average
R 189.00
Lowest seen
R 189.00
Highest seen
R 189.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Wanneer God Stil Is

    Checked 23 days ago

    R 174.00

    View
  • Takealot This listing

    Wanneer God Stil Is: Verstaan die Stilte van Onbeantwoorde Gebed

    Checked 10 days ago

    R 189.00

    +R 15.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Het jy ook seer en wonder jy heimlik: "Hoe gaan ek hierdeur kom? Hoekom word my gebede nie beantwoord nie? Waar is God? Wanneer gaan my gebede beantwoord word?"

Gebore uit die pyn van sy vrou se lewensbedreigende diagnose ondersoek Pete Greig die donker kant van gebed om aan die ander kant uit te kom met 'n boodskap van hoop, vertroosting en diepgaande Bybelse insig vir almal wat in stilte ly. Wanneer God stil is: Verstaan die Stilte van Onbeantwoorde Gebed is 'n eerlike en diepgaande boek wat kyk na die moeilike deel van gebed, wat jy moet doen wanneer daar oënskynlik geen antwoorde is nie en hoe om te reageer wanneer ander mense probeer om jou ervaring te interpreteer.

Vir dié wat steeds sukkel om God se stem te hoor, is daar aan die einde van die boek 'n 40-dae-gebedsreis wat jou sal help om jou vrae in gebede om te sit.

  • Delf dieper in die belangrikste kwessies waarvoor mense wat ly te staan kom:
  • Hoe gaan ek hierdeur kom?
  • Hoekom word my gebede nie beantwoord nie?
  • Waar is God wanneer die hemel stil is?
  • Wanneer elke gebed beantwoord is
  • Bevat 'n 40-dae-gebesdsreis wat elke dag 'n Bybelgedeelte bestudeer en tesame met 'n aanhaling uit die boek jou vrae in gebede omsit.

What's in the box
1 x Boek