
Wannie Vannie Woonstel
Wannie Vannie Woonstel (Afrikaans, Hardcover)
R 241.00
Loot · checked 4 days ago
- Average
- R 126.00
- Lowest seen
- R 67.00
- Highest seen
- R 241.00
- Last change
- R 115.00
- First indexed
- 02 Jan 2019
- Retailer
- Loot
Description
Wannie woon alleen in ? klein kamertjie op die boonste verdieping van 'n gebou. Hy maak hier vriende met Zaza, die kokkerot, en Dollie, die vriendelike duif wat wéét wanneer om haar ding te doen. Kort voor lank moet Wannie sy dierevriende uit die moeilikheid help. Met sy rooi insleeplorretjie, en saam met Agie en die Stampertjies beleef hy groot avonture.