Ware Spookverhale van Suid-Afrika
rated at Takealot ยท checked 12 days ago
- Average
- R 214.12
- Lowest seen
- R 165.00
- Highest seen
- R 313.00
- Last change
- R 29.00
- First indexed
- 31 Mar 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Dit spook beslis al sedert die oertyd in Suid-Afrika, maar die skrywer begin sy hervertelling van dosyne ware spookverhale met 'n vreemde voorval in November 1653 op 'n seilskippie in Tafelbaai, die eerste opgetekende geval.

Die magdom ware stories is tematies ingedeel volgens die soort verskynsel, van verjaarspoke, saampraatspoke en tydspronge, tot spookmotors, spookdiere, voorbodes en sieners. Die verteltrant is lig en gemaklik met skeute humor, soos net Daniel Loetter kan.
What's in the box
1 x Ware Spookverhale Van Suid-Afrika Boek