
Wat ruik so? In die huis
Wat ruik so? In die huis (Afrikaans, Board book)
R 214.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 214.00
- Lowest seen
- R 214.00
- Highest seen
- R 214.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Krap, ruik en los die stinkerigste raaisel op! Wie woon almal op die plaas? Die diere daar is almal maats. Maar al waaroor hulle heeldag praat, is wie die stinkste wind kan laat! Op 'n pretreis deur die plaas word elke verdagte een vir een ondersoek, van die skaap wat na koekies ruik tot die hen wat na springmielies ruik. Kinders sal giggel van begin tot einde giggel! Elemente soos rymteks, flappies en "krap-en-ruik" skep 'n interaktiewe leeservaring wat kinders keer op keer sal wil herhaal.