
Wat Speel Ons?
Wat Speel Ons? - 'n Versameling Kinderspeletjies (Afrikaans, Paperback)
R 112.00
Loot · checked 26 Sep 2026
- Average
- R 81.00
- Lowest seen
- R 74.00
- Highest seen
- R 112.00
- Last change
- R 31.00
- First indexed
- 10 Nov 2023
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die speletjies wat op Suid-Afrikaanse speelgronde, by kinderpartytjies, tydens vakansies by die huis en in die motor op pad see toe gespeel word, word van geslag na geslag oorgelewer maar is tot dusver nog nooit opgeteken nie. Die boek is n heerlike en handige naslaanbron oor al wat n speletjie is: van binnenshuise, buitenshuise en motorspeletjies tot vasvraspeletjies en verhoogspeletjies.