Watermerke

Watermerke

Watermerke (Afrikaans, Paperback)

R 199.00

Loot · checked 28 Sep 2026

View at Loot
Average
R 199.00
Lowest seen
R 199.00
Highest seen
R 199.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

In hierdie stewige debuut, skryf Lucie Möller oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe.

Benewens verse oor vuur as suiwering en vernietiging, kuns, musiek en letterkunde, speel ’n groot aantal van die verse af teen die agtergrond van die herkenbare landskappe van Namibië, die Noord-Kaap en veral die bosveld van die Waterberge.

Möller gee konkrete gestalte aan die natuurlike elemente van dié landskappe, die plante, diere en voëls, maar ook die berge en riviere.