Wat's Jou Storie? Watermonster

Wat's Jou Storie? Watermonster

R 135.00

Takealot · checked 22 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 139.00
Lowest seen
R 135.00
Highest seen
R 139.00
Last change
-R 4.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Wat's Jou Storie? Watermonster

    Checked 22 days ago

    R 135.00

    View
  • Loot

    Watermonster

    Checked 22 days ago

    R 145.00

    +R 10.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

'n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat's die storie met dié boek? Hierdie is nie sommer enige boek nie - dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur. Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na 'n nuwe avontuur.

Is jy dapper genoeg om die watermonster te trotseer? Dis jou keuse - jy kan die vakansie saam met jou ouers oorsee gaan, of saam met jou supervreemde tannie Ingrid langs 'n meer gaan kampeer. Tannie Ingrid is 'n wetenskaplike wat reptiele en paddas bestudeer.

Wil jy regtig die hele vakansie lank iewers gaan bly waar daar beslis nie Wi-Fi is nie en jy heeldag met jou water-stewels deur 'n vleiland vol paddas moet ploeter? Maar in die donker waters van die meer skuil 'n geheim. 'n Geheim met skubbe en tande. En dalk word dié vakansie die avontuur van 'n leeftyd