Weefselsoute vir Heilsaamheid

Weefselsoute vir Heilsaamheid

R 225.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 15.00 at Loot

Loot sells it for R 210.00. Compare every offer

Average
R 199.00
Lowest seen
R 199.00
Highest seen
R 225.00
Last change
R 26.00
First indexed
29 Feb 2024
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees – een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander.
Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees – een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander. Weefselsoute – ook bekend as sel- of biochemiese soute – is ’n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees. Die soute word in die natuur in die aarde se gesteentes en grond aangetref en kom natuurlik voor in gewasse wat organies in mineraalryke grond gekweek is.