Wees 'n Seun na God se Hart

Wees 'n Seun na God se Hart

Wees 'n Seun na God se Hart - Oordenkings vir Amper-tieners (Afrikaans, Paperback)

R 128.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 118.83
Lowest seen
R 105.00
Highest seen
R 128.00
Last change
-R 8.00
First indexed
11 Dec 2024
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Vertrek op ’n wonderlike avontuur saam met God!

Die 140 kort oordenkings in Wees ’n seun na God se hart sal jong seuns help ontdek dat God hulle liefhet en ’n wonderlike lewe vir hulle beplan. Hulle sal alles leer wat hulle nodig het om die lewe te hanteer, soos die keuse van vriende, besluite, ’n gesonde gebedslewe en geloofsgroei. Jong seuns sal deur hierdie oordenkings ervaar hoe lief God hulle het en meer leer van sy sorg vir hulle. Dit is die ideale bousteen vir ’n lewenslange verhouding met ’n liefdevolle Vader.