Werk Soos 'n Miljardêr

Werk Soos 'n Miljardêr

Van werknemer tot Suksesvolle Entrepreneur: 'n Storie Van Sakesukses

R 199.00−20%
5.0(7)

rated at Takealot · checked 6 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 249.00
Lowest seen
R 194.00
Highest seen
R 340.00
Last change
-R 50.00
First indexed
07 May 2023
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Is jy vasgevang in ’n loopbaan maar streef jy na meer? Meer finasiële- en persoonlike vryheid? Werk soos ’n miljardêr vertel die verhaal van Dan, ’n werknemer, wat bloot van salaristjek tot salaristjek leef. Hy streef daarna om sy eie besigheid te begin en om sy eie baas te wees maar hy staar verskeie uitdagings in die gesig.

Een van dié uitdagings is hoe om, sonder enige geld, ’n besigheid te begin. Maar alles verander op ’n dag toe hy voor ’n groot besluit te staan kom en hy die besluit maak wat sy hele toekoms handomkeer verander. . . Dié boek is propvol nuttige en praktiese raad vir entrepreneurs.

Werk soos ’n miljardêr deel waardevolle wenke in die vorm van ’n roman oor hoe om rykdom te skep, jouself beter te leer ken, terug te gee en hoe om planne in plek te stel om volhoubare besigheidsisteme te bou.