Whey Protein Vanilla 936g
Spier Proteïen Mengsel Vanielje
rated at Takealot · checked 12 days ago
- Average
- R 369.00
- Lowest seen
- R 299.00
- Highest seen
- R 369.00
- Last change
- R 70.00
- First indexed
- 18 Jun 2025
- Retailer
- Takealot
Description
Ons PROTEÏEN poeier word gemaak van die hoogste gehalte bronne van proteïen.
Die mengsel sluit 'n vinnig-verterende proteïen (wei-proteïen en ertjie proteïen-isolaat), 'n matig-verterende proteïen (eier proteïen) en 'n stadig-verterende proteïen (kaseïen proteïen) in.
Dit is die vier proteïen bronne waaruit PROTEÏEN-mengsel bestaan.
Een houer bevat 26 porsies
Elke porsie is 24g proteien
Jy kan dit wel halveer na 12g toe en dit houer sal jou 2 maande hou (as jy een porsie per dag neem)
Elke skeppie PROTEÏEN lewer 24 gram suiwer kwaliteit proteïen.
Dit is gemaak met die hoogste gehalte wei-proteïen isolaat, micellêre kaseïen, melk proteïen isolaat, ertjie proteïen en eierwit proteïen (eier albumien).
Elke skeppie PROTEÏEN bevat die volgende:
Wei-protein isolaat: 5.5g Micellêre kaseïen : 5. 5g
Ertjie proteïen-isolaat: 5.5g Melk proteïen isolaat: 5 g
eier albumien: 2.5g
Ons proteïen is ideaal vir
- Maaltydvervanging
- Kalorie beperkte diëte
- Onderhou en bou spierweefsel
- Ideaal net na opleiding
- Of voeg by jou ontbytgraan
What's in the box
1 x Houer
936g Proteien Poeier
1 x Lepel
26 x Porsies
24g per porsie
Similar products
Muscle Dynamix
Whey One Premium 980g Vanilla Ice Cream 28 Servings
Muscle Dynamix
Iso Gold Whey Protein Isolate 1920g Vanilla Ice Cream 60 Servings
3.0(2)Takealot
BodyCore Vanilla Ice Cream Premium Whey Protein

Generic
Clear Nutrition 100% Whey Protein Powder, Double Chocolate & Vanilla Ice Cream, 2kg, 23g Protein Per Serving, 5g BCAAs, Low-Carb Formula

Nutritech
Nutritech Vanilla Flavour Premium Whey Protein Powder 454 g
5.0(1)Ultimate Youth
Protein Recovery - Vanilla - Ultimate Youth
NPL
NPL Platinum Whey + Vanilla Bean 1kg
4.5(34)My Wellness
My Wellness HER collagen whey vanilla - 30 servings - 900g
NPL
NPL Platinum Whey + Vanilla Bean 2kg
4.1(46)
Amazon