Wie De Hel Is Johnny Joubert?
Notas Van 'N Rugbyliefhebber
R 248.00
4.8(4)
View at Takealot rated at Takealot · checked 11 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 226.16
- Lowest seen
- R 195.00
- Highest seen
- R 264.00
- Last change
- R 29.00
- First indexed
- 10 Sep 2025
- Retailer
- Takealot
Description
Dana Snyman se verbintenis met rugby kom van ver af. Op vier woon hy saam met sy pa 'n eindstryd op Coetzenburg by, en hoor hy die naam Dawie de Villiers vir die eerste keer. Kort hierna kry hy sy eerste rugbybal, 'n geskenk van Dok Craven . . . Van klubrugby op stowwerige dorpsvelde tot die glorie van drie Wereldbekers; dis stories die wat aankom oor 'n leeftyd. Wie de hel is Johnny Joubert? is - nes rugby - kleurryk, sonder fiemies, en eg Suid-Afrikaans.