Wie Skrik vir Wortel Wolf?

Wie Skrik vir Wortel Wolf?

R 169.00
5.0(6)

rated at Takealot · checked 21 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 8.00 at Loot

Loot sells it for R 161.00. Compare every offer

Average
R 138.14
Lowest seen
R 85.00
Highest seen
R 232.00
Last change
-R 63.00
First indexed
03 Apr 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die bekende sprokies Die drie varkies, Rooikappie en Die seun wat Wolf! geskree het word in hierdie beginnerleesboek op hulle kop gekeer. Wortel, die vegetariese wolf is die hoofkarakter in al drie verhale. Daar is drie oulike varkies wat langs hom intrek. Die bekende sprokies Die drie varkies, Rooikappie en Die seun wat Wolf! geskree het word in hierdie beginnerleesboek op hulle kop gekeer. Wortel, die vegetariese wolf is die hoofkarakter in al drie verhale. Hy klop aan om knoffel vir sy sop te leen by drie varkies wat in sy straat intrek.

Hy loop Rooikappie in die bos raak net toe gevaar dreig en in Namakwaland help red hy oom Jan se skape uit die kloue van 'n . . . jakkals!