Wikus se Wetenskaplike Dagboek

Wikus se Wetenskaplike Dagboek

Wikus se Wetenskaplike Dagboek (Afrikaans, Paperback)

R 161.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 161.00
Lowest seen
R 161.00
Highest seen
R 161.00
Last change
R 0.00
First indexed
08 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Wikus besluit om ʼn dagboek te hou vir een belangrike rede: Sy nuutste wetenskaplike eksperiment het, soos al die ander, verskriklik, verskriklik verkeerd geloop en hy wil uitvind waarom. Die meganiese draak wat hy as troeteldier maak, breek los by die kerkbasaar se pannekoektafel en veroorsaak chaos. Dan maak hy en sy vriendin Violet superhelium en word onverwags deel van ’n lugballonresies. En op sy ouma se tagtigste verjaardagpartytjie beland sy vraatformule in die verkeerde hande . . .