
- Average
- R 224.00
- Lowest seen
- R 179.00
- Highest seen
- R 224.00
- Last change
- -R 45.00
- First indexed
- 13 Feb 2024
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Het daar ’n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aan te val? Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kom kuier nie? Rico het ’n nuwe beste maat. Iemand wat baie opwindender as Wikus is. Wikus besluit hy gaan vir almal wys dat hý die wildste en prettigste vriend is.
Het daar ’n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aan te val? Het iemand ’n hele weermag ninja-robotte losgelaat? Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, dan skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kom kuier nie? Die waarheid is nog erger as zombies, ruimtewesens of ninja-robotte. Rico het ’n nuwe beste maat. Iemand wat baie opwindender as Wikus is. Wikus besluit om ’n plan te maak …
What's in the box
1 x Book