
Wiskunde gee my maagpyn
Wiskunde gee my maagpyn (Afrikaans, Paperback, 3rd ed)
R 220.00
Loot · checked Today
- Average
- R 220.00
- Lowest seen
- R 120.00
- Highest seen
- R 232.00
- Last change
- R 51.00
- First indexed
- 15 Oct 2024
- Vendor
- Loot
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, se nie eers More, klas soos die ander onderwysers nie. Hy se net: Vandag maak ek Maalvleis van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie! Maar wat meneer Vermaak nie weet nie, is dat Mia besig is om 'n boek oor hipnose te lees... En dat sy selfs onbeskofte wiskunde-onderwysers allerhande toertjies kan laat doen!
