Woestyngevangene

Woestyngevangene

Woestyngevangene (Afrikaans, Paperback)

R 309.00

Loot ยท checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 255.00
Lowest seen
R 228.00
Highest seen
R 309.00
Last change
R 54.00
First indexed
03 Dec 2022
Retailer
Loot

Description

Vir ouderdomme 13-16 jaar. Wat sal jy doen as jy alleen in die woestyn gelos word? Sal jy op een plek bly in die hoop dat 'n soekgeselskap jou uiteindelik sal vind? Of sal jy op jou eie die pad uit probeer kry? Dis die twaalfjarige Leo Knight se dilemma toe hy per ongeluk in die Namib Woestyn agtergelaat word deur die studente wat saam met hom op 'n sterrekyk-ekspedisie is. Maar geen hulp daag op nie, net 'n rondloperhond, wat asof uit die niet verskyn. So begin 'n tog wat Leo se deursettingsvermoe tot die uiterste sal toets en waarvoor hy elke laaste greintjie fisiese en geestelike krag sal moet gebruik. Op hulle pad is daar meer gevaar as wat hy ooit kon droom, en hulle kanse op oorlewing lyk al hoe skraler ...