
Woordeboek Vir Die Gesondheidswetenskappe / Dictionary for the Health Sciences
Woordeboek Vir Die Gesondheidswetenskappe / Dictionary for the Health Sciences (Afrikaans, English, Hardcover, 2nd Revised Edition)
R 892.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 700.00
- Lowest seen
- R 669.00
- Highest seen
- R 892.00
- Last change
- R 192.00
- First indexed
- 15 Sep 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die opgedateerde, uitgebreide, verklarende en tweetalige Woordeboek vir Gesondheidswetenskappe is gebaseer op die Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme wat in Januarie 1979 verskyn en reeds agt drukke beleef het. Hierdie tweede uitgawe poog om 'n kosbare wetenskap- en kultuurskat op te dateer en aan te vul. Die nuwe uitgawe bevat sowat 10 000 meer inskrywings as die eerste uitgawe en sowat 8 000 terme is geherdefinieer. Die aanbieding is nie alleen van waarde vir voor- en nagraadse studente en praktisyns in alle fasette van die gesondheidswetenskappe nie, maar ook vir vertalers, taalkundiges en joernaliste, Afrikaans- en/of Engelssprekend.