Wo(o)rdslim 2 - Nog Prettige Woordspeletjies Vir Kinders!

Wo(o)rdslim 2 - Nog Prettige Woordspeletjies Vir Kinders!

Jaco Jacobs

R 145.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 4.00 at Loot

Loot sells it for R 141.00. Compare every offer

Average
R 135.00
Lowest seen
R 135.00
Highest seen
R 145.00
Last change
R 10.00
First indexed
28 Jun 2024
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Wo(o)rdslim 2

    Checked 27 Sep 2026

    R 141.00

    View
  • Takealot This listing

    Wo(o)rdslim 2 - Nog Prettige Woordspeletjies Vir Kinders!

    5.0(1) Checked Yesterday

    R 145.00

    +R 4.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Nog meer prettige woordspeletjies vir kinders!

Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek!

Na die sukses van Wo(o)rdslim bevat hierdie tweede boek 56 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak.

Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!

Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:

Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom ’n verskeidenheid temas.
Woordsoekblokke
Spelspeletjies
Letterblokke
Kriptogramme en ander briljante breinboelies

Of julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult – hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp.

Volledige oplossings agter in die boek.

What's in the box
1 x Book