
X-Kit Presteer! Fisiese Wetenskappe: Chemie Graad 10
X-Kit Presteer! Fisiese Wetenskappe: Chemie Graad 10 - Studiegids (KABV) (Afrikaans, Paperback)
R 182.00
Loot · checked Today
- Average
- R 186.00
- Lowest seen
- R 123.00
- Highest seen
- R 186.00
- Last change
- -R 4.00
- First indexed
- 21 May 2022
- Vendor
- Loot
X-Kit Presteer! Fisiese Wetenskappe: Chemie Graad 10 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-Kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: Die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik.; Na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in 'n japtrap.; In die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.


