
You Have to be Gay to Know God
You Have to be Gay to Know God (Paperback)
R 286.00−14%
Loot · checked Today
- Average
- R 333.00
- Lowest seen
- R 286.00
- Highest seen
- R 346.00
- Last change
- -R 47.00
- First indexed
- 06 Aug 2024
- Retailer
- Loot
Siya Khumalo het grootgeword in ’n Durbanse township waar net een opruiende preek ’n skare kon laat toesak op enigeen wat as “anders” beskou is. In Siya se geval was “anders” om gay te wees. Hy het daarom begin om indringend na seks, politiek en godsdiens te kyk. Hy ontbloot tegnieke wat vandag deur magsfigure gebruik word en wys hoe veral gay mense die prooi word van politici en pastore wat wil ryk word deur die armes en populêre vooroordele uit te buit.