
Ystervuis Uit Die See
Ystervuis Uit Die See - Uiters Geheime Seewaartse Recce-operasies (1978-1988) (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 270.00
- Lowest seen
- R 236.00
- Highest seen
- R 304.00
- Last change
- R 34.00
- First indexed
- 27 Mar 2022
- Retailer
- Loot
Description
Ystervuis uit die see beskryf 50 operasies deur 4 Recce, ander Spesmagte-eenhede en die SA Vloot. Daaronder tel Operasie Kerslig (1981), waartydens ’n operateur dood en ander beseer is in ’n aanval op ’n olieraffinadery in Luanda, en Operasie Argon (1985) toe kaptein Wynand du Toit in Angola gevange geneem is.
Die skrywers, wat self aan etlike van die operasies deelgeneem het, het ook toegang gekry tot uiters geheime dokumente wat intussen gedeklassifiseer is. Hul dramatiese vertellings wys hoe veelsydig en doeltreffend hierdie elite-eenheid was.
Die omvattende boek is ’n moet vir enigeen met ’n belangstelling in die Spesmagte. Dit neem jou na die hart van die aksie, die adrenalien en vrees van seewaartse operasies.