
Yum-Mo
Yum-Mo - Vrolike, Vars Resepte Vir Beginners En Studente (Afrikaans, Paperback)
R 241.00
Loot · checked Today
- Average
- R 241.00
- Lowest seen
- R 241.00
- Highest seen
- R 241.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Yum-mo is die resultaat van Carina Truyts se eie ervaring as jong kok in ’n huis vol honger studente, aangevul deur haar professionele kookopleiding.
Dié vrolike kookboek sal enige nuweling inspireer om self in te spring en die vreugde van kosmaak te ontdek – van piekniekkos vir die stoep tot koekies bak in spanne en leer hoe om ’n flop te red, selfs in die kleinste woonstelletjie of gedeelde koshuiskombuis.
Die boek:
- Gee duidelike instruksies en volkleurfoto’s
- Verduidelik basiese kooktegnieke
- Het resepte vir alles van ontbyt tot sop, pizza en pasta, vis- en vleishoofgeregte en natuurlik iets vir die soettand
- Bied opsies vir vegetariërs, vir platsakdae, vir heerlike disse uit oorskietkos en selfs babelaas-kure
- Bevat van eenvoudige, ekonomiese etes tot uithang-kos vir vriende