Zackie Mostert Slaan ’n Ses : Boek 17
Jaco Jacobs
R 105.00
Takealot · checked 13 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 115.70
- Lowest seen
- R 90.00
- Highest seen
- R 139.00
- Last change
- R 14.00
- First indexed
- 29 Sep 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Hierdie is die sewentiende en agtiende boeke in die baie gewilde Zackie Mostert-reeks. Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou krieket speel, grappe vertel of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad.
Die krieketseisoen is hier! Zackie en Vincent sien baie uit na die krieketkliniek. Hulle gaan ’n hele week lank leer om soos kampioene te kolf, briljant te boul en fantasties veldwerk te doen!
Maar Anton is vasbeslote om vanjaar die beste speler in die krieketspan te word. Anton is nie verniet die grootste boelie in Granaatstraat nie.
Toe hy ’n nare poets op Zackie bak, loop dinge lelik skeef. En dit lyk sowaar of Vincent se vreemde, krieketmal oupa dalk hulle enigste hoop is om uit die penarie te kom ...

What's in the box
1 x Book