
ZOEM! 'n Oerwoud vol dinosourusse
ZOEM! 'n Oerwoud vol dinosourusse
R 150.00
Loot · checked 28 Sep 2026
- Average
- R 141.00
- Lowest seen
- R 116.00
- Highest seen
- R 171.00
- Last change
- R 9.00
- First indexed
- 14 Sep 2023
- Retailer
- Loot
Description
Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ân spesiale knoppie wat jou na ân ander plek laat ZOEM! In die tweede storie word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na ân tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste ...