
18-44 Trilogie
18-44 Trilogie (Afrikaans, Paperback)
R 451.00−22%
Loot · checked 29 Sep 2026
- Average
- R 580.00
- Lowest seen
- R 451.00
- Highest seen
- R 580.00
- Last change
- -R 129.00
- First indexed
- 06 Apr 2025
- Retailer
- Loot
Description
18-44 handel oor die korrespondensie tussen Mnr Y, die 44-jarige knolskrywer, en die 18-jarige, onbekende Mej X, 'n kunsstudent. Onderliggend in Isis Isis Isis is die Egiptiese Isis se soektog na die lyk van Osiris. Die roman gaan oor die knolskrywer se Europese besoek, sy ontmoeting met 'n hele aantal vroue, en sy poging om die stukke van die verminkte Osiris weer bymekaar te bring (lg die knolskrywer se poging tot heling). Die verhaal van Na'va gaan oor Georgie, die knolskrywer se nefie wat selfmoord gepleeg het. Die lang begrafnisfees raak 'n besinning oor die lewe en die dood.



