Die Afreis Van Abel Lotz

Die Afreis Van Abel Lotz

Die Afreis Van Abel Lotz - The Abel-Trilogie: Boek 3 (Afrikaans, Paperback)

R 312.00

Loot · checked 11 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 13.00 at Takealot

Takealot sells it for R 299.00. Compare every offer

Average
R 327.83
Lowest seen
R 297.00
Highest seen
R 369.00
Last change
R 16.00
First indexed
19 Oct 2024
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die derde boek in die Abel-rillertrilogie. Die polisie word ontbied na 'n hotelkamer in Johannesburg. Bloed en hare in die bad dui op 'n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer 'n gelooide en onthaarde vel gevind word, weet Ella Neser sy is weer op reeksmoordenaar Abel Lotz se spoor. Abel bevind hom in Brugge, en kort voor lank soek hy weer na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, hierdie keer met Ignaz Bouts se hulp.